Die delikate dans tussen kwaliteit en waardasie
Pieter Koornhof, portefeuljebestuurder by Allan Gray, gesels oor hoe langtermynbeleggers moet bepaal wat die gehalte van ’n maatskappy werd is en of toekomstige groei reeds in die aandeelprys weerspieël word.
5News aggregated this summary from the outlet’s public feed. The full article, with all the context, is on www.moneyweb.co.za — the content belongs to Moneyweb.