Besighede gaan moet hoes vir WhatsApp-boodskappe aan kliënte
Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor die groot verandering wat vir WhatsApp Business in Suid-Afrika voorlê, waar besighede voortaan vir sekere antwoorde aan kliënte kan betaal.
5News aggregated this summary from the outlet’s public feed. The full article, with all the context, is on www.moneyweb.co.za — the content belongs to Moneyweb.