Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?
Morné van Vrede, beleggingspesialis by Allan Gray, gesels oor hoe beleggers oor risiko moet dink in verhouding tot hul doelwitte en beleggingshorison, en waarom ’n balans tussen beskerming, groei en diversifikasie ’n belangrike deel van langtermynbelegging bly.
5News aggregated this summary from the outlet’s public feed. The full article, with all the context, is on www.moneyweb.co.za — the content belongs to Moneyweb.